Saltar al contenido

Op 'n stormsee

Sinopsis de la obra

Die waters om die Suid-Afrikaanse kuslyn word as van die gevaarlikste ter wêreld beskou. Wisselvallige weerstoestande, sleurstrome en fratsgolwe is van die faktore wat mense in lewensgevaar laat beland en soms tot tragedies lei. Ongeag die gevaar, is die dapper vrywilligers van die Nasionale Seereddingsinstituut egter altyd bereid om hul eie lewens op die spel te plaas om ander mense te red. Hulle sal dikwels in gure weer en in die donker en ysige koue uitvaar en alles in hul vermoë doen om mense veilig terug te bring. Die boek bevat 'n versameling stories oor waagmoedige reddingspogings gevul met drama en gevaar. Van brandende skepe tot haaiaanvalle en sinkende vistreilers – dit is die verhaal van die mens se ewige stryd teen die see.

Accede a este libro

Añade esta obra a tus próximas lecturas consultando sus opciones disponibles.

Valoración

Popular

3.9

65 Valoraciones Totales


Otros libros de la categoría Ciencias Sociales

Ultimas Novedades Blibliográficas